Ek-Hou-Van-Braai@piefed.social to Lemmy Shitpost@lemmy.worldEnglish · 3 days agoLemmy be likemedia.piefed.socialimagemessage-square442linkfedilinkarrow-up11.16Karrow-down1173
arrow-up1990arrow-down1imageLemmy be likemedia.piefed.socialEk-Hou-Van-Braai@piefed.social to Lemmy Shitpost@lemmy.worldEnglish · 3 days agomessage-square442linkfedilink
minus-squareTastehWaffleZ@lemmy.worldlinkfedilinkarrow-up2·3 days agoEk is mal oor jou gebruikersnaam. Ek ook.
minus-squareEk-Hou-Van-Braai@piefed.socialOPlinkfedilinkEnglisharrow-up3arrow-down2·edit-23 days agoDankie!! Jy is die eerste wat agter kom. As jy nog nie weet van !southafrica@piefed.social weet nie gaan loer daar rond. Ek probeer `n bietjie van 'n gemeenskap daar bou.
minus-squareTastehWaffleZ@lemmy.worldlinkfedilinkarrow-up2·3 days agoEk sal dit nagaan, dankie vir die voorstel! Ek het van Suid-Afrika af geïmmigreer toe ek 4 was, so ek kan dit redelik goed praat, maar my lees- en skryfbegrip is nie-bestaande, so ek gebruik Google Translate om te help lol.
minus-squareEk-Hou-Van-Braai@piefed.socialOPlinkfedilinkEnglisharrow-up2arrow-down1·3 days agoAh lekker, meeste mense in SA kan goed Engels praat, daai Community is meestal Engels.
Ek is mal oor jou gebruikersnaam. Ek ook.
Dankie!! Jy is die eerste wat agter kom.
As jy nog nie weet van !southafrica@piefed.social weet nie gaan loer daar rond. Ek probeer `n bietjie van 'n gemeenskap daar bou.
Ek sal dit nagaan, dankie vir die voorstel! Ek het van Suid-Afrika af geïmmigreer toe ek 4 was, so ek kan dit redelik goed praat, maar my lees- en skryfbegrip is nie-bestaande, so ek gebruik Google Translate om te help lol.
Ah lekker, meeste mense in SA kan goed Engels praat, daai Community is meestal Engels.